Die Spaanse sopraan Laura Ruhí Vidal verras met die Star Trek temalied.
Sleutelwoord Argiewe:Star Trek
Star Trek: Strange New Worlds
Trekkies wat gehou het van die tweede seisoen van Star Trek: Discovery sal bly wees om te hoor daar is ’n splinternuwe reeks op pad met Christopher Pike aan die stuur van die Enterprise.
Star Trek terug waar dit begin het
Die Starship Enterprise keer in Januarie 2017 terug na die medium waar dit gebore is, TV.
R2 miljoen vir Star Trek-geweer
‘n Geweer wat in die eerste episode van die tweede seisoen van Star Trek gebruik is, is in Los Angeles vir $231 000 (sowat R2 miljoen) verkoop.
Star Trek
Kirk en die een met die skerp ore is terug.
Praat jy Klingon
Klingon, die taal, het sy verskyn destyds in Star Trek gemaak, maar vandag is dit ‘n taal met ‘n eie woordeboek.
