Trekkies wat gehou het van die tweede seisoen van Star Trek: Discovery sal bly wees om te hoor daar is ’n splinternuwe reeks op pad met Christopher Pike aan die stuur van die Enterprise.