Dana Mouton-gedenklesing

Joan Hambidge, bekroonde digter en professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad, lewer vanjaar die vyfde Dana Mouton-gedenklesing: “Die digteres as Lorelei: Ingrid Jonker se tweede lewe in enkele verse van Johann de Lange.” Drie groot digters in een lesing.

10:00 – 10:45 ● Ou Hoofgebou ● R30
Stellenbosch

Versindaba 2010


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply