Anders
Hy trek ‘n papiersak oor sy kop
Freak, misfit, fokop
Hy verberg sy gesig
Daai manier weet niemand wie hy is
Hy sit ‘n emmer op sy dop
Freak, misfit, fokop
Hy hoop hy kry die moed
Om een-dag
By die menslike ras
In te pas
03/24/2025
Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.

Netjies kompak en trefseker.