Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za
Show
It was humming inside the theatre
The wine glasses were full
A good show they say it is
The posters all over town tells
The curtains fell
In the dim light one could see
Slim bodies moving seductively
The show has started
The promise unveiling
Six slim bodies moving onstage
Only feathers cover
The moves are swift
Feathers fall
The pace get frenzy
More feathers fall
Sweating glistening bodies shows
Bobbing breasts complete
They turn around
Quiverring buttocks stirs the crowd
They turr around
The last feathers falls
A wow from the crowd
They have seen it all
Theposters did not lie
What they did not know
The girls were for sale
After the show
Have you
Have you forgotten me
Your true love
You once said
Or are you too busy
Seducing
It wont last
We both know
YOU
Will BE
Running back to me
For only l
Can satisfy
For only i can
Fill
The hole
In your heart
Lens 3
Soos ‘n skool sardiens
Swerm hulle saam
Elkeen met sy swart boksie
‘n moerse lens vooraan
Sensasie lok
Soos ‘n swerm vlieë
Die blink glas oë
Loer gulsig rond
Die bloed wat vloei
VARS WARM nuus
Die lens kry ‘n bloedspatsel
Bloedorstig klink die
Klik klik KLIK
Die siel ontsnap
‘n ligstraal
Reik tot by die wit poort
Sy was maar net 10
Daar was geen fotos
Die doppies was nog op die lense
Daar was slegs ‘n wit vierkant
OP die voorblad
Niemand
Het nog ‘n engel gesien nie
Droom 1
Ek wil jou sagte tong
Voel gly teen my verhemelte
Die roep van jou warm lyf
Jou donker oë wat tussen
jou wimpers deur loer
Selfs in die donker
Sien ek die glinster
Ek het jou fakkel
Aan die brand gesteek
Jy gloei van begeerte
Jou bruin gebrande lyf
Skreeu uitdagend
Jou borste
‘n vallei van verleiding
Die hoogste punt
‘n bergspits teen die horison
Wat my uitdaag
Om tot bo te klim
Jou warm asem
Jaag soos ‘n woestynwind
Die sand in my oë
Ek struikel
Die koue water skok
Ek kyk op
Twee rooigeslaapte oë
Loer vir my
Ek droom elke nag
Lens 2
Jy fotograaf swaai die lens
Die koue glinster oog
Kan vasvang
Jy wys die wêreld
Wat jy wil
Ten shots
Om die wêreld te vertel
Van emosie uitdaging skreeu
Maar van
Liefde hartseer en trou
Sien ek min
Die lens kan nie vertel
Net wys
Ek stap deur die lens
Ek sien jou wêreld
Jou DNA
Soos die glinster aan die hemel
In my donkerste nag
Knipoog jy vir my
Die lens 1
Die lens ‘n eenrigting fokus
Op die wêreld
Jy het die mag
Om om vreugde blydskap en liefde
Vas te vang
Die oomblik toe dit gepas het
Om te wys
Aan die wat kan waardeer
Jy het die mag
Om aan die wêreld te wys
Die mag van die lens
Dit mislei skreeu die waarheid
Kondig aan ‘n nuwe dag
Die wat treur
Die verbode vrug
Die verwagting van die nommer twee
Aan die einde van die dag
Maak jy die lens skoon
vir n beter dag
Jy swaai die lens
Die koue blink oog
weerkaats die wêreld
BLOODRED
I SEE YOUR PHOTO
YOU ARE LYING ON YOUR BACK STARING AT THE CEILING
YOU ARE DISTANT
YOU DO NOT WANT TO MIX YOU CANNOT SEE ME
I THINK YOU ARE ALONE
THATS WHAT YOU SAID
WITH YOUR LENS
IF ITS NOT TRUE
YOUR PHOTOS YOUR EXPRESSIONS
WOULD BE A FAKE
I BELIEVE YOU
I KNOW YOU ARE SET OUT
UPON THIS STRIKING FRAGMENT
OF YOUR IMAGENATION
TO AWAKEN OLD MEMORIES WITHIN THOSE WHO
HAS MADE PEASE WITH THE PAST
I AM USING TIPPEX
TO ERASE YOU FROM MY MIND
FOR IT HURTS
TO LOOK AT YOUR DISTANT LOOK
AND YOUR
BLOODRED LIPS
BLOEDROOI 2
DIE EERSTE KEER TOE EK HAAR SIEN
HET SY OP HAAR RUG GELE DIE GROOT POLICE SONBRIL
VERSTEEK HAAR OE
HAAR KORT SWART HARE . THE LATEST STYLE
NOT ON THE STREETS YET.N PAAR BLINK SWEETDRUPPELS
VORM OP HAAR VOORKOP
SELFS DIE MOOISTES SWEET OOK
SE DIE ADVERTENSIE OOR REUKWEERDERS
EK IS MAL OOR REUKE
WAT OP DIE KOEL SEEWIND REIS OP DIE REGTE PLEK
N ERVARING ONBESKRYFLIK
EK HET NOG SKAARS BEGIN SKRYF
JY HET NOG NIE EERS BEWEEG NIE
N DUISEND BLADSYE KAN EK SKRYF
AS JY EERS BEGIN PRAAT
N DUISEND MEER
DIE KOEL SEEBRIES JAAG DIE DRUPPELS
OP JOU VOORKOP
JY SKUIF JOU SONBRIL OP
N PAAR GROOT DONKER OE
LOER ONRUSTIG ROND DIE DROOM VERBREEK
EK WONDER WAAROOR OP N AFSTAND
SIEN EK JOU REGOP SIT
JOU BLOEDROOI LIPPE
EFFENS WEG VAN MEKAAR
JY ROL JOU TONG
OOR JOU DROE LIPPE
N SLUKKIE DOM PERIGNON SJAMPANJE
KOEL JOU AF
JY LE TERUG
JOU POLICE SONBRIL
OP SY PLEK
JOU BLOEDROOI LIPPE
INTACT
EK LE N METER VAN JOU AF
ONS WERELDE
LIGJARE APART
OPGEDRA AAN CECELIA
SINGER
HE STRUTS ON THE STAGE
HIS RASPY VOICE
CALLING THOSE
WHO LONGS WHO NEEDS
LOVE KINDNESS ATTENTION
THAT IS ALL OF US
WE CANNOT ESCAPE THE CALL
THE SINGER STARTS TO SING
HIS SONGS OF GREAT LOVE
LONELY HEARTS PROMISED LANDS
HE SWITCHED
AND STARTED TO SING
THE SONGS OF SATAN
HIS BODY CONVULSING
PELVIS GIRATING
THEY SHOUT AND CHEER
HE WALKS AMONG THEM
TOUCHING HERE AND THERE
100 OF THEM
BACK ON STAGE
HE LOOKS DOWN
100 SHINY FACES
THE DEVIL SMILES
AND BREAKS THE STRINGS
100 WILL COME
TO HIM TONIGHT
BLOEDROOI
JY EKSPERIMENTEER
JY IS ‘n AMATEUR Sê JY
AL VER GEVORDER
OM MENSSIELE TE VANG
OM VREES BLYDSKAP LIEFDE HARTSEER
VAS TE VANG
IN JOUSELF
DIT UIT TE DRUK
EN AAN DIE WêRELD TE WYS
HOE MENS IS ONS ALMAL
JOU CHEMISTRY MET DIE WêRELD
SPREEK BOEKDELE
NET JAMMER DAAR IS SO MIN VAN ONS
WAT VERSTAAN
ONS PAAIE KRUIS NIE
JOU LENS LEEF IN DIE SKEMER
EK SKRYF ‘n LIGGEDIG
SELFS IN DIE DONKER
IN MY WêRELD
SKYN DIE SON
SOLANK AS EK
DIE KLOP VAN MY HART
KAN HOOR
DIT GALOP
EK HET JOU BLOEDROOI LIPPE GESIEN
DIE PERELS OM JOU NEK
JY HET KOM WYS
ROOI IS MOOI