Gedigte van Beau Geste

 

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.

 

Geheuefoto

Daar is ‘n geheuefoto wat ek
nog male sonder tal helder oproep
Jou hare getooi in koper en geel
Soos die sonstrale deur dit sny
Op ‘n prentjieboek laat middag
Dit was besonder mooi
Jou oë wat die blouste van blou was
En jy vir my gesê het jy is myne
Die omhelsing het ons harte vlak teen mekaar laat klop
En dit was toe dat ons die naaste aanmekaar was

 

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes [by] roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar