Karnaval en Lent

Karnaval en Lent
Roekeloos
13 April

Karnaval en Lent neem veral twee uiterstes wat teenoor mekaar gestel word: fees teenoor vastyd, uitleef teenoor inkeer, oordaad teenoor tekort.

Die oordadige, oftewel die karnavaleske, staan in spanning met Lent, oftewel die kentering en die wegkeer van die wêreldse.

Die digter kyk enersyds na die wêreld van uiterstes en verwording wat ons beleef, en andersyds na die rituele, die feestelikhede wat ons verbind, nes die vastyd ons bind.

Die kenmerk van die digterlike metafoor is immers die vermoë daarvan om uiterstes te verbind, soos die uiterstes van vernietiging en herlewing. Hiervan getuig TT Cloete se digkuns by uitstek, en daarom bly dit immer kragtig en nuut.

Koop / Buy Karnaval en Lent >> (sagteband)

Karnaval en Lent
Karnaval en Lent
Karnaval en Lent / deur TT Cloete — Tafelberg, 1 Maart 2014 — 160 p. ; sagteband. — ISBN 9780624067740 : R 150.00

3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar