‘n Poësie-film deur Diek Grobler waarin die digter nadink oor die skoonheid van sy land, en ook die kompleksiteit daarvan. Die gedig is geskryf deur Ousmane Moussa Diagana (Mauritanië, 1951 – 2001).
Musiek, komposisie en uitvoering: Laurinda Hofmeyr.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
