Ons Dialoog word Kort-geknip

deur James Honiball

Daar is so baie wat ek jou wil vertel!
Hoekom kan ek nie, vra jy?

Daar is magte daarbuite wat probeer ons woorde,
beperk,kortknip en beheer.

Hoekom, vra jy?
Want hul besef, wanneer ons soldate (woorde),
in lyn (sinne) staan teen hul soldate, sal ons oorwin.
Hul besef dat die pen magtiger as die swaard is.

Ons vryheid van spraak, word gemartle
onder die visier van nationale veiligheid.
Omdat hul bang is, vir wat ons kan doen.

Jy word opgeroep vir oorlog (Publikasie),
Elke een wat ‘n wapen (Pen) kan optel ,
moet baklei (skryf) om jou regte as mens te bewaar.

En ##################################
#############################
################################# (NOT IN PUBLIC INTEREST)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar