Een van die vrae in die biologie-eksamenvraestel is om ‘n skets te maak van die vroulike voortplantingsorgane.

Agter in die eksamenlokaal sit ‘n meisie wat so bietjie vashaak met die vraag. Na ‘n rukkie buk sy af en kyk lank en aandagtig onder haar rok in.

Dis toe dat een van die seuns uitroep: “Meneer, Meneer, dis unfair! Daardie kind kyk af!”

(Oorspronklik verskyn 27 Oktober 2011)

Lewer kommentaar

Leave a Reply