Koos besoek die veearts met sy goudvis. “Ek dink die vis het epilepsie dokter.”
Die veearts bekyk die vis. “Die vis lyk heel gesond.”
“Wag tot ek hom uit die water uit haal dokter.”
(Oorspronklik verskyn 29 September 2011.)
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
