Blondine in ‘n woonstel

Hoekom trek die blondine in ‘n woonstel in?

Sy het gehoor meeste ongelukke gebeur in en om die huis.

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)
blond


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply