Dele Gepubliseer deurRoekeloos 14/05/201001/06/2020 Los kommentaar op Dele Landros: “Gatiep waar is jy gebore?” Gatiep: “… in die Kaap Jou Honor.” Landros: “Watter deel?” Gatiep: “… my hele lyf Jou Honor, net die tanne kom uit Joburg.” (Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za) Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email