Polisie se rekenaars gesteel

Diewe het by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se speureenheid in Virginia ingebreek en twee rekenaars gesteel.

Niks anders is gesteel nie, behalwe die twee rekenaars. Die rekenaars is gebruik om die offisiële administrasie van die eenheid te hanteer en het saak-inligting gestoor.

Lewer kommentaar

Leave a Reply