Wat noem jy ’n Afrikaanse seun wat ’n hoender vashou?
Hendrik.
’n Pedofiel stap by ’n kroeg in. Die kroegman kyk hom op en af en sê:
“Ons bedien nie kinders hier nie.”
… en dan was daar ’n bergie wat onder ’n brug in ’n tyre geslaap het.
Toe kry die tyre ’n puncture, nou bly hy in ’n flat.
