In die oggend kan ek nie eet nie, want ek dink aan jou.
In die middag kan ek nie eet nie, want ek dink aan jou.
In die aand kan ek nie slaap nie … WANT EK IS SO &%$#@ HONGER!
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
