Gatiep preek

Gatiep raak dominee en preek vannie hellfire ennie brimstone. Oor die plek wat daar ’n geween en gekners van tande gaan wees.

prediker’n Tandelose ou wrak agter in die saaltjie gryns so daaroor dat jy net tandvleis sien, waarop Gatiep uitbulder: “En vir dies wattie tanne hettie sil daar tanne gesupply wôre!”

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply