Gee ’n man ’n vis

Daar is reeds ’n grappie op Roekeloos oor die ou Chinese spreekwoord wat lui: “Gee ’n man ’n vis en jy gee hom kos vir ’n dag, maar leer hom om vis te vang en hy het kos vir ‘n leeftyd.”

Hier is ’n nuwe, moderne weergawe …

Gee ’n man ’n vis en jy gee hom kos vir ’n dag, maar leer hom om die Internet te gebruik en vis aanlyn te bestel en hy sal waarskylik heeldag porn kyk.

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply