Toe ek oom Herman die ander dag, ´n regte windwaai dag, vra hoekom hy so wydsbeen, en toe wyer, staan om sy T-shot te speel sê hy: “Man, ou Gary sê jy moet jou balle so laag moontlik hou as jy in die wind in speel.”
en
Wat is die definisie van gholf?
Moer en soek.
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)
