Gryskat

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

‘n Ou Tannie van 80 jaar het die aand ‘n hot date. Sy sit voor die spieël en sit lipstiffie aan.
Sy vat aan haar lippe en sê: “Julle moet vanaand gekus word.”
Sy vat aan haar borste en sê: “Julle moet vanaand gestreel word.”
Sy kyk af en sê: “En jy ou Gryskat, jy moet vanaand ‘n voël vang!”

Lewer kommentaar

Leave a Reply