Kameel garage

Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za

Die man is in die woestyn, skoon bleek van die dors, hy kruip so van duin tot duin, moeg van die hitte, toe hy oor die laaste duin kom wat hy dink dalk sy laaste is sien hy ‘n oase.
Snaaks genoeg is daar ‘n vulstasie, ‘n garage vir repairs en ‘n kameelhandelaar.
Hy stap so skraal en moeg in die kameelhandelaar se plek in hy vra vir die Arabier agter die toonbank vir ‘n kameel, die Arabier verkoop toe ‘n special breed aan hom, die man vra toe vir die Arabier, “wat’s so special aan die een?” die Arabier sê “Hy kort net so bietjie motivering, maar niks erenstig nie, moet nie bekommer nie”.
Hy vat toe die Kameel aan die luiband na die vulstasie, en vra “Het julle nie dalk water hier vir my en my spesiale kameel nie?”, die Arabier by die vulstasie lag so liggies en sê “Meneer die vulstasie het net water, hiers geen petrol of diesel hier nie”, hy vat toe die kameel, park hom voor die vulmasjien, haal die cap af op die “hump” maak hom prop vol, en hy’s reg om te gaan.
Skaars oor die tweede duin begin die kameel te briek, die man vat hom aan die leiband, traai hom verder trek om net te gaan, en na so paar meter se harde werk en sweet, se hy “Waddefok?! Die kameel wil fokken nerens gaan nie!” hy trek hom toe terug, gaan in die kameelhandelaar se plek in en sê vir die kameelhandelaar, “Waddefok?! jy’t my ingedoen! die kameel wil fokken nerens gaan nie my broer!” die Arabier sê toe vir hom “Kalmeer meneer! ek’t U gese die kameel is ‘n special breed, ek’t jou ook gesê hy kort ‘n bietjie motivering, vat hom daar na die garage toe, daar’s ‘n mechanic met special talents wat gaan by die naam van Jimmy, gaan sien hom met jou kameel”.
Hy vat toe die so-called special breed na die garage toe, en soek vir Jimmy, hy verduidelik vir Jimmy die hele storie, en Jimmy sê vir hom “Ai jai jaaai meneer!, trrrreeeK die fokken kameel oooorrrrr die PIT.” Hy trek toe die kameel oor die pit, en hy vra “Waddefok nou?”, Jimmy se “meneer watch my”, Jimmy vat 2 4pond hammers, en SLAAN daai twee cricket-ball “Einies” van die kameel so hard teen mekaar laat die kameel daar trek met ‘n stink spoed weg en oor die duine, die man vra vir Jimmy “WAT THE FOK DINK JY DOEN JY?!?! Hoe the moer gaan ek die fokken ding nou kry?!” Jimmy lag en se “Kom en trrrreek oor die pit meneer”.

Lewer kommentaar

Leave a Reply