Koos woon sy eerste maskerbal by met die tema “Lande van die Wêreld”. Omdat hy onseker is oor die kleredrag kruip hy vooraf tussen die bosse weg om te sien hoe lyk die ander mense se kostuums.
´n Dame in ´n bedekking van net ´n veertjie hier en daar arriveer en Koos hoor sy stel Suid-Afrika voor, Oudtshoorn se volstruisbedryf meer spesifiek. ´n Dame sonder ´n draad klere, maar druppend van olie daag op en Koos hoor sy stel Irak voor, die oliebedryf meer spesifiek.
Uiteindelik daag Koos ook op by die partyjie. Hy het nie ´n draad klere aan nie, net sy een-oog-monster spog met ´n papiersakkie. Die uitsmyter by die deur keer Koos voor en vra van watter land hy veronderstel is om te verteenwoordig.
“Gaan roep jy gou vir die meisies van Suid-Afrika en Irak..”, sê Koos, “…dan sien jy hoe hierdie PAKI STAN!”
Maskerbal
Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za
