Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za
“Ek is gevra om ‘n marathon te hardloop.”
“Daar is nie ‘n manier nie!” sê ek toe.
“Asseblief,” sê hulle toe “dit is vir blinde en gebreklike kindertjies!”
“Hel,” dink ek toe “hierdie een kan ek wen.”
