Moses kom van die Berg Sinai af, twee kliptafels onder die arm.
“Wel,” sê hy vir die skare, “ek het goeie nuus en ek het slegte nuus.”
“Die goeie nuus is; ek het hom gekry om af te kom tot by tien. Die slegte nuus is; owerspel is steeds op die lys.”