Nagmaal

‘n Ouerpaar, wat klaarblyklik nie baie gereeld kerk toe gaan nie, beland met hulle kinders en al in ‘n nagmaaldiens.

Met die bediening van die wyn, sê die seuntjie: “Jislaaik Pa, hulle het
shooters!”

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar