Vinnige Meraai

Meraai: “Goeiedag meneer, hoe kan ek u help?”

Besoeker: “Ek wil graag die vrou van die huis spreek.”

Meraai: “Mag ek vra waaroor u met mevrou wil praat?”

Besoeker: “Dis in verband met ‘n rekening …”

Meraai: “Ag, jittetjie tog! Mevrou is net vanoggend dorp toe vir brood en melk …”

Besoeker: “Wat ek haar voor moet betaal …”

Meraai: “En nou kam sy net gou haar hare, want die wind waai iets vreesliks!”

Lewer kommentaar

Leave a Reply