Wat eet jy?

Daar is die ou grappie van die ou wat gesê het hy eet nie skaaptong nie, want hy eet niks wat uit ‘n dier se mond kom nie, en sy vriend wat toe gevra het of hy darem eiers eet.

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Lewer kommentaar

Leave a Reply