Kunstenaar Martin Wittfooth verf allegoriese skilderye van diere wat dwaal deur ‘n post-apokaliptiese wêreld. Daar is nie mense in hierdie wêreld nie, maar tog vergestalt sy diere die menslike ervaring.