’n Uitstalling geskep uit digkuns, en digkuns waaraan vorm gegee word as ’n uitstalling.
Geïnspireer deur die werk van die digters Nayirah Waheed en Seher. Hulle gedigte is gelyktydig teer en rou, en omarm ook die voortdurende botsing van passie, woede en vrees. Daar is egter ook genesing in hierdie verse, wat ons onvertelde stories en ervarings beklemtoon.
Met:
Alka Dass
Anastasia Pather
Chumisa Ndakisa
Laylaa Jacobs
Reshma Chhiba
Simphiwe Buthelezi
Kurator: Aysha Waja
A flood in my hands
Genre: Kuns
Plek: Potchefstroom
Datum: tot 7 Oktober
A flood in my hands
A flood in my hands
Roekeloos
2.5