Bo en behalwe die feit dat Die Konings die nuutste en hotste ding in die Afrikaanse musiek-industrie is, is hulle boonop besonders talentvol daarby (of so glo hulle).

Met treffers soos “Onder by die whiskey bar”, “Die Kersfees tossel” en “Spuit?” het hulle besluit om die land plat te toer met hulle eerste full blown show Die Konings.

Bel maar solank vir Ouma en vra of sy die kinders sal babysit, want een ding is seker; liedjies soos “Jou lekker tjops maak my honger pops” móét jy eenvoudig live sien.

Die “darlings” van Afrikaanse musiek soos hulle deesdae lyk.

Die Konings
Genre: Kabaret
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Plek: Alexander Bar, Café & Theatre, Kaapstad
Datum: 22 – 27 Oktober 2018 19:00


Die Konings


Die Konings


3

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply