Arts Town Riebeek Valley, voorheen bekend as Solo Studios, is uitgestel na die naweek van 11 tot 13 Desember 2020.

Riebeek-Vallei bestaan uit die mense van die dorpe Riebeek-Wes en Riebeek-Kasteel. Dit is die vyfde jaar wat hierdie fees aangebied word deur die talle kunstenaars wat in dié skilderagtige omgewing woon.

Die kunstenaars vir 2020 sluit in: Anton Momberg, Sharon Bischoff, Tamlin Blake, Gordon Williams, Solly Smook, Claudia Gurwitz, Greta McMahon, Riaan van Zyl, Ade Kipades, Louisa Gerryts, Francois van Vuuren, Tanja Mayo, Emma Willemse, Jenny Parsons, Anthony Harris en Wiehan de Jager.

Beeldhouer Andries Dirks met een van die werke uit sy uitstalling Klipkinders.

Lewer kommentaar

Leave a Reply