‘n Werkswinkel oor die waarde van kleur in die kuns van die lewe!
Kleur, kombinasies, interpretasies! Psigiese en fisiese aspekte van kleur en die energie waarmee dit kommunikeer word uitgewys tydens dié kreatiewe sessie.
Aangebied deur Else Spamer en Trevor Cleevely.
8 November
Bollemakiesie-fees 2010
Breytenbach Sentrum, Wellington
021-8732786 / info@breytenbachsentrum.co.za
