Die surrealistiese lyfkuns van Hikaru Cho

Die 24-jarige Hikaru Cho was verveeld met hoe tegnologie gebruik word om kuns te “verfraai”. Toe begin sy op lywe verf.

Haar werk is reeds gebruik in advertensies vit Amnestie Internasionaal en Samsung.

Toegeknoop
Toegeknoop
Super vinnig herlaai
Super vinnig herlaai
Ritsluitergewrig
Ritsluitergewrig
Ritsluiter
Ritsluiter

Hikaru Cho

Lewer kommentaar

Leave a Reply