Georgia Russell

Die Skotse kunstenaar Georgia Russell het vir haar naam gemaak deur papier te versnipper.

Russell hou daarvan om te teken, maar in haar geval is die potlood se plek ingeneem deur die skalpel.

deur Georgia Russell
deur Georgia Russell

GEORGIA RUSSELL

Lewer kommentaar

Leave a Reply