Dit het fotograaf Albert Pocej ’n lang tyd in beslag geneem, maar hy kon uiteindelik genoeg modelle vind om die vroulike gesig tydens ’n orgasme vas te vang.
Daar was niks van aansit nie en dis glo alles eg. Pocej het die kamera’s op outomaties gestel en by die modelle gelos … in meeste gevalle. Sommige modelle was gemaklik met daarmee dat Pocej agter die kamera staan.








Goed gedoen!