Tête de femme bleue
Tête de femme bleue, William Kentridge

William Kentridge se “Tête de femme bleue” (1997) uit sy Heads-reeks het verlede week vir ’n rekord R5,7 miljoen verkoop op ’n veiling in Parys.

Uit die sowat 100 werke op die Piasa-veiling het Kentridge die hoogste prys behaal. Kuns uit Afrika is baie gesog in Frankryk die afgelope drie jaar.

Die aanvanklike verwagting was dat Kentridge se werk ongeveer maksimum R1,6 miljoen sal haal.

(grafika: William Kentridge)

Lewer kommentaar

Leave a Reply