Photoshop het ’n towenaar van die moderne fotograaf gemaak. Dit het skouspelagtige beelde ’n alledaagse verskynsel gemaak.

Die Franse fotograaf Christophe Huet is ’n meester op die gebied en in groot aanvraag in die reklamewêreld. In sy surrealistiese tonele vervaag die grens tussen realiteit en fantasie.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar