#Les is More

Les is More
Les is More
Galery Momo in Parktown bied ’n spesiale kontemporêre kunsveiling aan op 23 en 24 Junie 2015.

Les is More beeld die impak uit wat die kunsaktivis Lesley Perkes op die lewe van ander kunstenaars gehad het. Perkes is vroeër vanjaar gediagnoseer met kanker en is kort daarna in Februarie oorlede. Meer as 100 kunstenaars het werke geskenk wat op veiling gaan om Lesley se uitgawes te dek, maar ook om openbare kunsprojekte te befonds.

Galery Momo
7de Laan 52
Parktown-Noord


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply