Mallory Morrison

Mallory Morrison is ’n uiters vaardige onderwater fotograaf.

Voor sy haar in die water begewe het, het sy 24 jaar gewerk in dansfotografie. Haar gebruik van dansers onderwater laat haar toe om op nuwe maniere te kyk na beweging en komposisie in ’n gewiglose omgewing.

Mallory Morrison
Mallory Morrison

Lewer kommentaar

Leave a Reply