Olympia is gesteel

Twee gemaskerde diewe het René Magritte se skildery Olympia helder oordag gesteel uit die Musée Magritte in Brussels.

Magritte het Olympia in 1948 geskep by die einste huis wat later die Musée Magritte geword het. Die skildery is gewaardeer vir sowat R36 miljoen.

Olympia
Olympia

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply