Die roekelose Lucian Freud is dood!
Een van die 20ste eeu se beste skilders het sy laaste asem uitgeblaas op 88.
Die realisme in sy skilderye is iets besonders. Freud-skilderye het teen hemelhoë pryse verkoop – iets onder R100 miljoen is ’n winskopie.
Ns: Dit word vertel dat hy die pa was van meer as 40 kinders.

