Irma Stern se “Arab” is die week verkoop vir R17,2 miljoen. Dit is nadat haar “Two Arabs” verlede jaar die duurste Suid-Afrikaanse skilderye ooit geword het toe dit verkoop is vir R21 166 000.
Die koper is ‘n Suid-Afrikaner.