Absinthe is van 12 tot 14 Julie in Kaapstad se voorstede vir ‘n kort toer.
Dié duo, Cito en Paul E. Flynn, se weergawe van Joy Division se “Love Will Tear Us Apart” is tans baie gewild.

Die toer:
12 Julie – Lovell Gallery in Woodstock
13 Julie – Kalk Bay Theatre, Kalkbaai
14 Julie – Cape Angel Guesthouse, Nuweland
15 Julie – Berties Mooring, Gordonsbaai
