Adam Tas, die boeredigter uit die bosveld, bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.

By Die Boer restaurant Teater in Durbanville op Dinsdag 30 Aug – ook met Lourens Delport op baskitaar

Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply