Marta Gomez bring haar Spaanse heuningstem na Suid-Afrika.
Smeulende Latino-ritmes vervleg met bekende Afrikaanse liedjies bring die bloedrooi hart van Spanje na Suid-Afrika.
Soos met Afri-Frans sal die produksie jou meevoer.
Kaleideo, Kempton Park, 12 April om 20h00
Cornwall Hill College, Pretoria, 14 April om 19h30
Kunstekaap, Kaapstad, 20 & 21 April om 20h00
