Sanger-liedjieskrywer, André Swiegers, is `n gevestigde naam in die plaaslike musiekbedryf.
Dink aan `songs` soos “Blou”, “Eva”, “Jammer om te hoor”, “Hoe draai die wind dan nou”, “Turn on the light”, “Twee feilbare mense”, “Doncella”, “Bessie”, “Tomorrow”, “Hoor hoe val die reen”, “Die tyd sal leer”, “Wicked kinda woman” – die lys gaan aan.
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R120
Tydsduur: 1 uur 20 minute (geen pouse)
Plek: Centurion-teater, Centurion, Pretoria
Datum: 28 November 2015 – 20:00
Andre Swiegers – Ghost Train,
Roekeloos,
1 November 2015.
