Buzzbe Familie Fees and Piekniek 2015

Bring jou pieniek-kombers en geniet ‘n heerlike dag.

Kontant kroeg, buffet ete te koop, piekniekmandjies te koop en stalletjies.

Met: Juan Boucher, Thys die Bosveldklong, Simone le Roux en Monka

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R85
Plek: Casa Lee Country Lodge, Plaas Rietfontein, Donkerhoek, Pretoria
Datum: 8 November 2015 – 09:00

Buzzbe Familie Fees and Piekniek 2015,
Roekeloos,
30 Oktober 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply