Die Antwoord: Fok julle naaiers

Die rede hoekom Die Antwoord en Interscope se paaie geskei het: “Fok julle naaiers” van die groep se nuwe album TEN$ION. Interscope voel die nuwe album is te kras. TEN$ION word nou deur hul eie maatskappy, Zef Recordz, uitgereik. Die Antwoord gaan nie meer albums in CD-formaat vrystel nie, slegs downloads of flash drives.

Lewer kommentaar

Leave a Reply