Verskeie KykNET-kykers is glo beswaard oor Jakkie Louw se nuwe musiekvideo.
Op die video word die Voortrekker-monument deur ’n orkaan vernietig. Die beeldmateriaal is glo te veel vir sommige mense.