Francois van Coke akoesties

Francois van Coke, breker van al wat treffersparade rekord is, bring ’n vars vertoning direk vanaf die KKNK, saam met die fantastiese kitaarspelers, Jedd Kossew en Richard Onraet.

Francois van Coke sal akoestiese weergawes van liedjies vanaf sy solo album, onder meer sy treffer “Toe vind ek jou”, ‘n paar paar klassieke Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel nommers, asook weergawes van sy gunsteling Afrikaanse liedjies opvoer.

Plek: Die Boer Restaurant Teater – Durbanville

Datums & Tye: 10-12 Mei om 20:30

Bespreek: 021 979 1911 / 083 406 0111

Francois van Coke
Francois van Coke

Fotograaf: Riehan Bakkes

Lewer kommentaar

Leave a Reply